top of page

Hidrokolloïed verband vir aknee en klein wonde. Absorbeer afskeiding en laat die puisie genees sonder sigbare littekens.

 

  • Gevorderde hidrokolloïed tegnologie

  • Verminder rooiheid en swelling in dae

  • Absorbeer afskeidings

  • Bevorder genesing

  • Skaars sigbaar

  • Waterdig

  • Kan onder grimering gedra word

  • Ideaal om geïsoleerde aknee letsels te kamoefleer

      

    Aanwysings
  • Was jou hande deeglik

  • Maak die vel skoon en droog

  • Verwyder MediPatch van agterblad en wend dit aan op aknee of wonde.

  • Vervang daagliks, of wanneer MediPatch wit van kleur word, wat die volle absorpsie van afskeiding aandui.

  • As jy grimering dra, smeer eers MediPatch aan.

  • MediPatch kan aan gelaat word tydens 'n bad of stort.

MediPatch

R120,00Price
    bottom of page