top of page

DIANE EN ANDROCUR

Opsomming

Diane 1 daagliks vanaf 1ste dag van menstruele siklus, begin in silwer afdeling

Androcur 50mg: Dag 5 tot Dag 14 van Diane-pak

Androcur 10mg: Dag 5 tot Dag 19 van Diane-pak

Begin volgende pakkie Diane wanneer die vorige een klaar is en moenie wag vir jou volgende siklus om te begin nie.

bottom of page