Aanlyn konsultasies
Voorspoedige nuwe jaar 2021
Voorspoedige nuwe jaar 2021

079 562 3251

skakel asseblief 0795623251
#Masks4All
Lees alles oor die gebruik van maskers tydens die Covid 19-uitbraak (klik op PDF hieronder). Verskeie lande bepleit nou die gebruik van maskers, insluitend die Tsjeggiese Republiek en vanaf 2 April, die VSA. Lande soos China, Taiwan en Korea het maskers redelik vroeg aangeneem.
Daar is baie kontroversie en verwarring oor die gebruik van maskers met botsende menings uit die verskillende oorde.
Een van die redes waarom wydverspreide gebruik van maskers nie aanbeveel word nie, is om seker te maak dat daar genoeg maskers is vir mediese personeel wat in die voorste linie is wanneer dit kom by die versorging van Corona-viruspasiënte.
Daar word geglo dat 'n masker ander teen asimptomatiese draers kan beskerm.
Bewyse neem toe dat selfs 'n tuisgemaakte masker beskermend kan wees.
In die PDF, vind patrone om jou eie masker te werk.