top of page

Veltekens van COVID-19

Screenshot 2020-05-27 at 18.57.16.png

Hierdie plakkaat is vervaardig met die huidige inligting beskikbaar oor velmanifestasies van COVID. Aangesien die situasie rakende COVID vinnig ontwikkel, kan veranderinge verwag word namate nuwe inligting beskikbaar word.

Die plakkaat is vervaardig as 'n diens aan die dermatologiese gemeenskap en is gratis om af te laai, te gebruik en te versend en te vertaal.

Indien dit vertaal word, sal 'n erkenning van die bron waardeer word. Stuur ook asseblief vir ons 'n kopie om op ons webwerf op te laai.

Screenshot 2020-05-10 at 11.24.42.png
IMG_CAE2B4FADBD0-1.jpeg

© 2023 Dr N Raboobee

Appointments for physical and online consultations can be made with the secretary - Tel: 031 265 1505 or 079 562 3251. 

Neem asseblief kennis dat konsultasies en menings nie deur email  aangebied word nie, tensy 'n aanlyn konsultasie geskeduleer is.

Hierdie praktyk word uit mediese fonds gekontrakteer.

031 265 1505 of

079 562 3251

bottom of page